

GLAZING BLADE is used for smoothing sealed joints. It helps you to achieve a perfectly smooth surface and professional finish to sealed joints.
GLAZING BLADE word gebruik vir die afwerking van verseëlings. Dit help om ‘n perfekte gladde oppervlak en professionele eindproduk na die verseëling van krake en lasplekke te bereik.
























