

CONSTRUCTION SEALANT is a high quality, all-purpose, one-component, elastic
sealant for building and construction joints with max movement of 25%.
CHARACTERISTICS: Excellent adhesion properties to most construction materials
• constant flexibility after curing • paintable (preliminary paint compatibility test is
recommended) • suitable for professional use • excellent resistance to chemicals
• with most of its characteristics, more reliable than commonly used sealants.
APPLICATIONS: Developed for all joints in building industry exposed to dynamic
stress (expansion). Sealing of joints between different building materials except glass.
Sealing of joints between door/window frames and walls. Used for most stress joints,
expansion joints of industry floors etc.
CONSTRUCTION SEALANT is ‘n polyurethane basis verseëlaar vir boureperasies,
motors en konstruksie ekspansiepunte. Dit is ‘n hoë kwaliteit veeldoellige, een
komponent elastiese verseëlaar vir bou en konstruksie hegting met ‘n maksimum
beweeglikheid van tot 25%.
EIENSKAPPE: Uitstekende hegtings eienskappe tot die meeste boumateriale
• konstante beweeglikheid na verharding
• verfbaar (voorafgaande toets vir
aanpasbaarheid van verf op ‘n klein
oppervlakte word aanbeveel) • uitstekende
weerstand teen chemikalieë. Met meeste van
die eienskappe, meer betroubare verseëlaar
as die mees algemene gebruikte verseëlaars.
GEBRUIKE: Ontwikkel vir alle hegting in
die bouindustrie wat gepaart gaan met
bewegingstres en ekspansie (uitsetting).
Gebruik vir die verseëling tussen alle
boumateriale, tussen venster/deurrame en
mure. Hierdie produk is ook geskik vir die
meeste stres hegtings en ekspansie hegtings
in industriële vloere ens.. Hierdie produk
is nie geskik vir die hegting van glas nie.


Download technical data sheet in PDF format.























