Company profile6 reasons for choosing usCareer
Product guidelinePU FoamsSiliconesAcrylic SealantsPU SealantsButylene SealantsAdhesivesAccessories
Special promotionsLeaflets promotionsTechnological proceduresTechnical data sheets

 

MOUNTING FOAM is an easy to use, high quality, one-component polyurethane foam.
CHARACTERISTICS: Excellent bonding (adhesive) properties to most materials (excluding Teflon, PE, PP) • high insulation capacities against heat, cold, noise • can be painted • very good filling properties.
APPLICATIONS: Installing and sealing window/door frames • filling openings, sealing pipelines and cable transmissions • bonding and sealing jobs on roofs and walls • improvement of insulation properties of cooling systems • sealing of corrugated iron sheets and roofing tiles • many more uses!
PROPERTIES: From a 750 ml aerosol can, a minimum of 30 liters (max 40) of foam will be produced (500 ml: 20-26 liters; 300ml: 12-16 litres) • working temperature: +5 °C to +30 °C • temperature resistance: -40 °C to +90 °C (when cured) • curing rate: 3 cm/2h (+20 °C, humidity 65%) • skin formation: 10 minutes (+20 °C, humidity 65%) • drying time: approx. 20 minutes (+20 °C, humidity 65%) • possible to whittle down after approx. 1-3 hours, depending on the thickness.

MOUNTING FOAM is ‘n maklik om te gebruik hoë kwaliteit, een komponent polyurethane skuim.
EIENSKAPPE: Uitstekende kleefmiddel (hegmiddel) vir die meeste materiale (uitsluitend Teflon, PE en PP) • hoë insulasie eienskappe teen koue, hitte en geraas • kan geverf word • baie goeie vuller.
GEBRUIKE: Installering en verseëling van verster en deurrame • vul openinge, plafon pyplyne en kabel transmissies • hegtings en verseëling op dakke en mure • verbetering van insulasie vir verkoelingsisteme • verseëling van sinkdakke, dakteëls en baie meer! LET WEL: ‘n Minimum van 30 liters skuim kan van ‘n 750 ml houer verkry word (40 liter indien dit behoorlik geskud word voor gebruik en gesproei word met water; 500 ml: 20-26 litres; 300ml: 12-16 liters).
WAARSKUWING: Hoogs ontvalmbaar • gevaarlik as ingeasem word • irreterend vir oë, respiratoriese sisteem en die vel • hou buite bereik van kinders • dra toepaslike beskermende klere/handskoene/oog en gesig beskerming • gooi leë houer weg in houers vir gevaarlike rommel • hierdie houer is onder druk, moet nie aan die son, vonke of hitte bo +50 °C blootstel nie • moet nie die leë houer prik, stukkend maak of induik nie, moet nie brand nie • moet nie inhoud in of naby ‘n oop vlam spuit nie. • moet nie rook terwyl u hierdie produk gebruik nie. • in die geval ongelukkige kontak of indien u nie goed voel na die gebruik hiervan nie, raadpleeg mediese advies onmiddelik (wys produk of verpakking waar moontlik).

Download technical data sheet in PDF format.


Go to: Product guideline / PU Foams / back