

SILICONE REMOVER is a special product for removing cured and non-cured silicone.
CHARACTERISTICS: Silicone Remover is a ready to use gel composed of natural solvents that is used for removing polymerized Silicones, MS Polymers, Acrylic Sealants and Polybutylene Sealants.
INSTRUCTIONS FOR USE: Cut away as much unwanted silicone as possible with a sharp knife • shake the bottle well • apply a thin layer of SILICONE REMOVER on the silicone to be removed with the brush provided • leave for 10-15 min (longer, depending on thickness) • scrape away. If necessary, repeat the procedure. Before application of new silicone, clean the crack with hot water and let dry properly.
EIENSKAPPE: Silicone Remover is ‘n reg om te gebruik gel, saamgestel uit natuurlike solvente, wat gebruik word vir die afhaal en skoonmaak van polymerized Silicones, MS Polymers, Acrylic Sealants en Polybutelene Sealants.
GEBRUIKSAANWYSINGS: Sny so veel moontlik oortollige silikoon af met ’n skerp lem of mes. • skud die bottel goed • deur gebruik te maak van die kwassie wat voorsien word, wend ‘n dun lagie SILICONE REMOVER op die silikoon wat u wil verwyder • laat vir ongeveer 10-15 minute staan (langer na gelang van die dikte van die silikoon) • skraap af • indien nodig, herhaal die proses. Voor die aanwending van nuwe silikoon, maak die area skoon met warm water en laat behoorlik droogword. Toets aanpasbaarheid van GLOBAL SILICONE REMOVER met die oppervlakte voor aanwending.

Download technical data sheet in PDF format.























